38 Mallorca
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, 38 Malorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
38 Mallorca bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat gerieflik in Umdloti geleë is. Die woonstel, net oorkant die straat van die pragtige Umdloti-strand geleë, maak dit 'n ideale bestemming vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot die balkon-area, terwyl die tweede slaapkamer 2 stapelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad. 'n Bykomende gastebadkamer met 'n toilet is ook beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is 'n onderdak privaat tuinstoep met oorgenoeg buitesitplek en 'n draagbare braai vir gaste om te geniet. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area wat gaste welkom is om te gebruik. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 40 South Beach Road, 38 Malorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 38 Mallorca het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, 38 Malorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang