Successfully reported

38 on Oak

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Meagan K
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustig, ontspannend. Dit was heerlik, soos altyd. Sal dit aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Baie vriendelike diens. Die plek was netjies en baie gemaklik. Dit is geleë op 'n baie sentrale plek. Ons het dit vreeslik baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Pragtige, knus plekkie met vriendelike gasvrou. Baie gerieflike verblyf, mooi gemeubileer en knus kombuisie. TV en WiFi is handig vir die tieners. Baie aangename en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Perfek vir ons behoeftes gewees. Stil woonbuurt naby skole. Loopafstand. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizane M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik. Heerlik gebly. Alles is skoon, gerieflik en baie privaat. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gasvry, goeie kwaliteit beddegoed, hondevriendelik. Baie lekker gebly. Lene is 'n baie oulike gasvrou, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene L
1 nag
5.0
Jan 2025

Lekker ontspan. Baie lekker en rustig daar! Het heerlik ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastiese plekkie! Sal beslis weer gebruikmaak van 38 on Oak. Vriendelike gasheer en -vrou, beskik oor al die nodige fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melicia F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig, goeie waarde vir geld. Baie gemaklik. Die plekkie is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig. Dit was stil en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 935
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 935
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23571ec695adcbb025821e91bd5c4f318d3c37aa742d75879110c5b46faafad60252fd038a97a2c5e36dc9f9f085edce379d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Krige Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.370930147053 19.301878667424
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang