39 Kingston
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Simbithi Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 350R1 148 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
39 Kingston is 'n selfsorg-eenheid in die veilige Kingston Estate in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n ontspannende seewegbreek soek.
Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV en DStv, sowel as 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.
Die leefarea lei na 'n balkon met buite-eetplek en braaigeriewe, ideaal vir ontspanne aande. Gaste kan ook gratis WiFi, veilige parkering en toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad en tennisbaan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102 Simbithi Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Simbithi Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang