39 Ocean Breeze
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Ellcock road, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
39 Ocean Breeze bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Winkelspruit, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Daarbenewens het die eenheid 2 rekbeddens met matrasse beskikbaar vir ekstra slaapplek, geskik vir 2 kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoofplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView HD-kanale.
Buite het gaste toegang tot bykomende buite-eetplekke, ideaal om maaltye met geliefdes te deel. 'n Gemeenskaplike swembad wag op gaste gedurende warm somersdae vir 'n verfrissende blaaskans, insluitend 'n braai-area. Vanaf die braai-area bied 'n hek onmiddellike toegang tot die strand.
Die eiendom bied veilige parkering met 24/7-sekuriteit vir gaste se gemoedsrus gedurende hul verblyf.
Let asseblief daarop dat Eenheid 39 nie 'n see-uitsig het nie. Dit is 'n grondeenheid met geen eenhede bo nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Trudi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 47 Ellcock road, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 39 Ocean Breeze het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Ellcock road, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang