Successfully reported

3rd Street Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

We will definitely make use of this charming cottage again. We had a very comfortable stay and enjoyed the added extras of teas, coffees and rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kudakwashe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very good value for money. Comfortable and cozy. The stay was cozy and comfortable and very clean. Very good facilities and close to everything around Hatfield. The hosts were very friendly and helpful. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die plek is privaat, netjies en veilig. Ja, die plek is baie gerieflik ingerig met alles wat 'n reisiger nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die plekkie was so gemaklik, mooi, skoon en netjies gewees. Ons het heerlik by Mia gebly, sal definitief aanbeveel vir iemand wat vir 'n paar dae moet oorbly in Pretoria!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie tevrede met 3rd Street Cottage as ons 'home away from home'. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Ons sal baie graag weer daar bly. Ons waardeer die pragtige, goed ingerigte en ruim cottage met alles wat jy benodig. Netjies en gasvry, dit is 'n hidden gem in Pretoria.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

A great experience - exceeded my expectations. This was one of the best equipped cottages we have ever stayed in and we will definitely book again in future. Loved the attention to detail! A plunger for my morning coffee, ample towel rails, delicious rusks, a quirky interior, and a very attentive host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Gerhard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker geslaap. Pragtige tuin, pragtige en veilige area. Persoonlike indruk van blyplek - artistic with a modern flair.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelna G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Plaasvrou wat heerlik gekuier het in die stad. Veilige omgewing, goed geleë. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel. Gasvrou het aan alles gedink en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf! Heerlik gebly. 3rd Street Cottage is baie netjies en uitstekend toegerus. Die gasvrou het aan alles gedink wat 'n gas mag benodig. Ek beveel hierdie ruim kothuis van harte aan. Sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35A 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARwDrVDD3cMtB6keknLtKe9kSfLczJOD77dFUsVoZvIrRT7M8cZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 35A 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763033532148 28.249638493219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang