4 Elizabeth Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mushroom Road, Midrand, 1684, Gauteng
- Vanaf R954 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
4 Elizabeth Place is in Carlswald, 'n voorstad van Midrand, geleë. Dit is 'n tuiste weg van die huis, ideaal vir 'n wegbreek of sakereis.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, wasmasjien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering. Bykomende geriewe in die kompleks sluit in braaigeriewe, 'n speelpark vir kinders en 'n swembad.
Die woonstel is gerieflik geleë naby die Mall of Africa, Carlswald Lifestyle Centre, Gallagher Convention Centre en Altron Conference Centre. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe, ongeveer 34 km weg, en die kompleks bied maklike toegang tot die N1-snelweg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ziphozonke Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Mushroom Road, Midrand, 1684, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mushroom Road, Midrand, 1684, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang