4 Hoep Hoep
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Hoep Hoep Street, Atlantic Sands North, Velddrift, Cape Town, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
4 Hoep Hoep is geleë in 'n privaat sekuriteitslandgoed op die strandfront in Laaiplek, Velddrift, 'n voorstad in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daarbenewens is daar 2 kindergrootte slaapbanke in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas en gasstoof.
Gaste kan buite ontspan onder die oordekte vermaaklikheidsarea, 'n verfrissende duik in die plonspoel geniet of tyd deurbring op die strand wat binne loopafstand geleë is. Veilige parkering en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Hoep Hoep Street, Atlantic Sands North, Velddrift, Cape Town, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Hoep Hoep het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Hoep Hoep Street, Atlantic Sands North, Velddrift, Cape Town, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang