Successfully reported
+12

4 La Mer

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Compensation Beach Road, La Mer Unit 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 460 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

4 La Mer is 'n selfsorg-duplekswoonstel wat in die veilige La Mer-kompleks aan die Ballito-strandfront geleë is. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en promenade via 'n veiligheidshek, en is ook naby winkels en restaurante in die area.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Bo-op die trap is 'n enkelstapelbed wat met 'n leer toeganklik is en ideaal vir 'n kind.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n wasmasjien in, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Die woonstel het 'n groot privaat braai-area met 'n ingeboude braai en buite-eetmeubels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacob C
Gesin met tieners
5.0
Ek kan die akkommodasie aanbeveel en sal weer in die toekoms daar wil oorbly. Ons het baie lekker gebly in die volledig toegeruste en skoon woonstel.
Aug 2025
Annelie F
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjiese verblyf teen die see. Dis die tweede keer dat ons van 4 La Mer gebruik maak en dis beslis nie die laaste nie. Lieflike, skoon, netjies...
Sien meer
Mrt 2025
Carel A
5.0
Baie vriendelike diens. Sien sterre.
Feb 2025
Menitsa D
Gesin met tieners
5.0
Relaxing pleasant experience, will see me again. Pleasant stay, unit very clean, but people should note the main bedroom is not en suit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Hanco L
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Die ontvangs met aankoms en skoonmaakdiens was baie goed. Sal beslis weer 'n bespreking maak.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 58 Compensation Beach Road, La Mer Unit 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 4 La Mer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 460
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 460
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 460
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Compensation Beach Road, La Mer Unit 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2338b9364086d0c2afd34133e4709fe01eb4b0ca431d9c4a880f1dd31ae1797c41c8d76b22893be57ff8cad5502c336642ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 58 Compensation Beach Road La Mer Unit 4 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.5398531 31.2183911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang