Successfully reported

4 on Regent

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Surita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kort rustige wegbreek naweek. Ons het baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Volgende keer bly ons langer . 4 on Regent was die perfekte oornag plekkie vir ons Boesmanskloof stap. Ons het die oondjie en gestoofde vrugte vir ontbyt baie geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linka V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ontspanne en rustig. Dit was 'n heerlike 2 dae in Greyton. Dit is binne stapafstand van die middedorp en in 'n pragtige, stil straat. Die woonstel is baie mooi met 'n lekker kaggel en 'n buite area waar jy lekker kan ontspan. Ek sal dit sterk aanbeveel en sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld, alles wat jy nodig het en baie rustig en privaat. Baie lekker, ek beplan om binnekort weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Cozy comfy winter's hideaway. We loved our stay at 4 on Regent, cozy bed on a winter's day with the fireplace crackling away. The unit has everything you need for a couple of nights with wood supplied and delicious fruit and yogurt for breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike kuier en sal vir seker weer daar gaan kuier. Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons was aangenaam verras met die blyplek en die gasvrou se attention to detail. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lila E
1 nag
4.8
Mei 2025

Heerlike wegbreek en perfek vir stappers wat die omgewing wil verken. Dit was uitstekend geleë en baie privaat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandré S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Waarde vir geld in 'n baie lekker area. Verskriklik lekker, stil en goed gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Peaceful, private, quiet, central. Anne-Marie is an amazing host and the little cottage is perfect for a 'lock up and go' in Greyton. It is easy to walk to all the restaurants and shops, as well as being close to the mountain if you want to go for a hike or run. I would definitely come back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Regent Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3cf1410b2efd2f60e0c52972f177a9d593c7ff83a77ae354eb1e3fa133d4bd285db11795cb0a45e997902c495a6c5d96cdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 4 Regent Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043707 19.614143
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang