Successfully reported
+9

4 on Regent

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Regent Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

4 on Regent bied gemaklike verblyf in 'n smaakvol versierde, opgeknapte kothuis, geleë in 'n privaat en afgesonderde deel van die tuin. Die kothuis is op die eienaar se eiendom in 'n rustige straat in Greyton geleë, waar gaste in die natuur kan ontspan en alles kan geniet wat Greyton se platteland bied.

Die oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n aparte stort en toilet, en 'n klein kombuisie met 'n klein yskas, mikrogolfoond, 'n ketel, 'n koffiemasjien, en basiese eetgerei en breekware. 'n Groot privaat patio kyk uit op 'n lowerryke tuin waar gaste kan ontspan en die voëllewe kan geniet.

Die Greyton Natuurreservaat en die begin van die bekende Boesmanskloof-staproete is 650 m van die kothuis af geleë. Daar is verskeie ander stap- en fietsroetes in die omgewing. Gaste kan ook 'n rustige stap na die dorpsentrum geniet waar daar winkels en restaurante is, sowel as die gewilde Saterdagoggendmark.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Kombuisie
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Surita D
Saam met lewensmaat
5.0
Kort rustige wegbreek naweek. Ons het baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilig. Sal beslis weer daar gaan bly.
Sep 2025
Albert S
Saam met lewensmaat
5.0
Volgende keer bly ons langer . 4 on Regent was die perfekte oornag plekkie vir ons Boesmanskloof stap. Ons het die oondjie en gestoofde vrugte vir ont...
Sien meer
Jul 2025
Linka V
5.0
Ontspanne en rustig. Dit was 'n heerlike 2 dae in Greyton. Dit is binne stapafstand van die middedorp en in 'n pragtige, stil straat. Die woonstel is ...
Sien meer
Jul 2025
Alex K
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, alles wat jy nodig het en baie rustig en privaat. Baie lekker, ek beplan om binnekort weer te gaan.
Jul 2025
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy comfy winter's hideaway. We loved our stay at 4 on Regent, cozy bed on a winter's day with the fireplace crackling away. The unit ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Regent Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 on Regent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Regent Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3cf1410b2efd2f60e0c52972f177a9d593c7ff83a77ae354eb1e3fa133d4bd285db11795cb0a45e997902c495a6c5d96cdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 4 Regent Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043707 19.614143
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang