Successfully reported
+11

4 Parsonage Street - De Kothuize

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

4 Parsonage Street - De Kothuize is 'n selfsorg-eenheid in Graaff-Reinet, wat die vierde oudste dorp in Suid-Afrika is. Hierdie rustige dorp in die Oos-Kaap provinsie, bekend as die juweel van die Karoo, word gekenmerk deur warm vriendelike mense, historiese 19de-eeuse argitektuur, golwende heuwels en uitgestrekte oop vlaktes.

Dit is 'n bekoorlike bed-sitkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, en 'n klein kombuisie. Dit is geskik vir gaste wat op soek is na begrotingsverblyf. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n klein buite-area wat geskik is vir 'n braai, met 'n draagbare braaigerief en buitemeubels.

Dit is in die parkeerarea vir De Kothuize, langs die ontvangs geleë. Neem asseblief kennis dat aangesien hierdie eenheid onmiddellik aan De Kothuize se parkeerarea van die straat af grens, daar af en toe geraas buite is van motors en sleepwaens wat die area binnekom en verlaat. Die ligging van die eenheid is ideaal vir die dorp se uitgebreide museums en ander geriewe. Verskeie goeie restaurante is binne stapafstand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Paul D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was meer as ons verwagting. Ons het baie lekker gebly!
Sep 2025
Erin L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay - safe, pleasant, quiet and conveniently located. The stay was fantastic! Easy check-in/check-out, the accommodation was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Elise W
Saam met lewensmaat
5.0
Neat and comfortable. The room is quaint with everything we needed for our stay in Graaff-Reinet. The place was clean and neat. I would...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Klaas K
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut alles wat jy nodig het vir oorslaap. Die eenheid het alles wat nodig is. Kamer is groot genoeg vir 2 persone. Ons het veilige parkering reg v...
Sien meer
Mrt 2025
Wynand S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Vriendelike diens. Netjies en skoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 283

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 4 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 4 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0N2VhMjAyLTQ0MDktNGRkYy1hYTRlLWUyN2FmMzljYTFmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 4 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251178887904 24.538050127122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang