4 Periwinkle
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Periwinkle Crescent, Bosbokduin, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
4 Periwinkle is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Stilbaai. Die eiendom skuil in die Bosbokduin Privaat Natuurreservaat en bied asemrowende uitsigte oor die see.
Dié grasdakhuis beskik oor 4 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 12 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende kamers albei 3 enkelbeddens het. Daar is 2 enkelbeddens beskikbaar in een van die gemeenskaplike areas van die huis. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Die huis maak oop op 'n omhul-patio met ingeboude braaigeriewe.
Gaste kan staptogte na die kuslyn geniet waar hulle seelewe in die rotspoele kan bekyk of selfs walvisse en dolfyne in seisoen kan sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Periwinkle Crescent, Bosbokduin, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Periwinkle het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Periwinkle Crescent, Bosbokduin, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang