Successfully reported

4 Piet Retief

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Maritza U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luuks, gemaklik, lekker! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons lekker bly. Dit was my verjaarsdag en ons studentekinders en hul vriende het gekom en gegaan, wat die kuiertjie soos huis laat voel het. Die gesindheid waarmee ons verwelkom is, is lofwaardig. En die skuimbad was die kersie op die koek! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwin P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Serenity at best! And so affordable. As a student with a busy music schedule, I just needed an overnight room to study in peace and have a good night's rest. I enjoyed it so much that I ended up booking another night. Definitely doing it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het die plek geboek vir een aand vir werk. Verblyf was netjies, kamer was skoon. Absoluut geen klagtes nie, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHESNERE'
4 Piet Retief
It was a pleasure to host you. Thank you for staying with us.

Maggie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste gastehuis ooit. Cindy is 'n merkwaardige gasvrou. Morris was uitstekend. Die verblyf en gasvryheid het ons verwagting 10 keer oortref. Sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHESNERE'
4 Piet Retief
Liewe Maggie en gesin, dit was ʼn voorreg om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Dit is altyd lekker as gaste soos familie voel nadat hulle by ons gebly het. Groete, 4 Piet Retief Span.

Sandelna D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Piet Retief is goed geleë in Stellies. Baie naby Dorpstraat. Ek en my dogter het al vorige kere ook by 4 Piet Retief gebly. Dis elke keer lekkerder as die vorige keer. Kombersies word aangedra om oor jou bene te gooi as jy die uitsig op die stoep sit en waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHESNERE'
4 Piet Retief
So glad you enjoyed your stay.

Sandelna D
1 nag
5.0
Mei 2025

Was net. Lekker sentraal loopafstand van Dorpstraat. Heerlik op die stoep gesit en luister na die voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHESNERE'
4 Piet Retief
Goeie dag Sandelna Dit was 'n voorreg om julle weer te sien. Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Waardeer. Groete 4 Piet Retief Span

Rita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

11/10 in alle opsigte aanbeveelbaar. Awesome, ek sal dit aanbeveel aan elke persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHESNERE'
4 Piet Retief
Rita en Johan, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Groete Cindy 4 Piet Retief Guesthouse

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitsonderlike diens. Fantasties in elke opsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHESNERE'
4 Piet Retief
Thank you, it was a pleasure to host you.

Karen C
1 nag
5.0
Jan 2025

Pragtig, skoon en baie gerieflik. Baie vriendelike diens gekry, Morris is baie hulpvaardig. Het heerlik afgekoel in die swembad en dit is lekker naby aan alles. Kamer was baie mooi skoon, het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Heerlik gekuier en gerus. Baie netjiese gastehuis. Uitstekende diens. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

CHESNERE' Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Piet Retief Street, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8142a10ade05571793907811ec031e4691057715b44a9824e1190484559422c9c9c620df1c12051ba18bb7dc15e87acd18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 4 Piet Retief Street Welgelegen 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946433197507 18.862879737434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang