4 Piet Retief
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Piet Retief Street, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
4 Piet Retief bied gerieflike verblyf en is ideaal geleë op 'n heuwel, wat uitkyk oor die skilderagtige dorpie Stellenbosch, met kleurvolle wingerde en pragtige uitsigte oor die Simonsberge. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Kaapse Wynlande verken kan word.
Verblyf by Piet Retief 4 beskik oor 10 gerieflik versierde gastekamers. Elke individueel-gestileerde kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en bevat geriewe soos 'n TV met sekere satellietkanale, 'n koffiekroeg en gratis WiFi-internettoegang; sommige kamers het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eet-toebehore of 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof.
Die gastehuis spog met 'n asemrowende aangelegde tuin en buitelugvermaakarea, 'n verkwikkende swembad en 'n lapa met braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie binne die eiendom.
4 Piet Retief is naby Sentraal Stellenbosch geleë, waar jy baie boetiek- en unieke winkels, Afrika-kuns en kunsvlyt, en plaaslike spesialiteitswinkels sal vind om te besoek. Daar is ook 'n magdom fynproewersrestaurante, kafees en kroeë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
CHESNERE' Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Piet Retief Street, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Piet Retief het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Piet Retief Street, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang