Successfully reported
+65

4 Piet Retief

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Piet Retief Street, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

4 Piet Retief bied gerieflike verblyf en is op 'n heuwel met 'n uitsig oor Stellenbosch met kleurvolle wingerde en 'n pragtige uitsig op die Simonsberg-berge geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Wynlande kan verken.

Verblyd is beskikbaar in 10 gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en ander geriewe soos 'n TV met sekere satellietkanale, koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Van die kamers het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe of 'n yskas, mikrogolf en tweeplaatstoof.

Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin, swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir 'n voertuig is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis is naby die middedorp waar gaste boetiek-, Afrikakuns- en plaaslike spesialiteitswinkels kan besoek. Daar is ook 'n menigte fynproewersrestaurante, kafees en kroeë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maritza U
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks, gemaklik, lekker! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons lekker bly. Dit was my verjaarsdag en ons studentekinders en hul...
Sien meer
Sep 2025
Bronwin P
Gesin met klein kinders
5.0
Serenity at best! And so affordable. As a student with a busy music schedule, I just needed an overnight room to study in peace and hav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Melissa W
Saam met vriende
5.0
Ons het die plek geboek vir een aand vir werk. Verblyf was netjies, kamer was skoon. Absoluut geen klagtes nie, sal weer daar bly.
Aug 2025
Maggie W
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gastehuis ooit. Cindy is 'n merkwaardige gasvrou. Morris was uitstekend. Die verblyf en gasvryheid het ons verwagting 10 keer oortref. Sien jull...
Sien meer
Jul 2025
Sandelna D
5.0
Piet Retief is goed geleë in Stellies. Baie naby Dorpstraat. Ek en my dogter het al vorige kere ook by 4 Piet Retief gebly. Dis elke keer lekkerder as...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

CHESNERE' Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Piet Retief Street, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Piet Retief het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Piet Retief Street, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8142a10ade05571793907811ec031e4691057715b44a9824e1190484559422c9c9c620df1c12051ba18bb7dc15e87acd18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 4 Piet Retief Street Welgelegen 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946433197507 18.862879737434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang