4 Sea Breeze
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4 Sea Breeze bied bekoorlike selfsorgverblyf in die Seabreeze-kompleks in Umhlanga, 'n kusdorpie van KwaZulu-Natal. Dié woonstel bied 'n sentraal geleë vakansie en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste in hierdie kamer gebruik 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep wat met 'n gedeeltelike see-uitsig spog en daar is 'n losstaande braai. Daar is ook 'n toegeboude stoep met 'n eetarea, kroeg met 4 stoele en 'n yskassie. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 238
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 47 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 4 Sea Breeze het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang