4 Sea Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Melck Street, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 400R2 267 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4 Sea Cottage is 'n selfsorghuis wat aan die seefront in Sandbaai, Langebaan geleë is. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en is ideaal geleë naby die strand en ander besienswaardighede.
Hierdie volledig gemeubileerde huis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n stoof en ander nodige toebehore om alle maaltye voor te berei.
Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer maak oop op 'n patio, waar daar 'n ingeboude braai-area is om te gebruik, en waar 'n mens asemrowende see-uitsigte en omgewing kan bewonder.
4 Sea Cottage is naby die middedorp, waar daar winkels, restaurante en ander geriewe is om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2 Melck Street, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Melck Street, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang