Successfully reported

Summer Rocks 4

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Judith V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Was okay maar dink die eenheid was die geld werd nie. Dit is 'n baie lekker plek, maar was teleurgesteld met die hoof slaapkamer. Kamer kaste was vol goed en kan mens dit nie gebruik om goed in te pak nie. Die plek het werk om gedoen te word. Die hoof badkamer se shower se teëls op die vloer was los en badkrane is moeilik om oop te maak. Ook die hoof slaapkamer se toilet se water vat verewig om in te loop. Ook toe ons daar kom, moes ons die ingang na die eenheid vee.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jay Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 61 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3dd79b2cbd741853f8460b8d814ad8b11c1bee5bca8250230bfed92b61fb42c0c6a3bc39f9754a02605aa46cf691e9e3317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 61 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.831149760883 30.398951142992
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang