The Nook
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Meeuwen Street, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 069R1 380 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Nook is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 4 gaste in Langebaan. Dié vakansiehuis is lekker naby Club Mykonos en die Laguna Mall geleë.
Die huis is volledig ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede aparte badkamer. In die kombuis is daar 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster.
Die oopplan-sitkamer het 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n omheinde erf agter met beskutte braaigeriewe. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in 'n motorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 5 Meeuwen Street, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Nook het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Meeuwen Street, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang