Successfully reported
+14

4 Van Pletten

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Plettenberg Street, 4 Van Pletten, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4 Van Pletten is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige Van Pletten-kompleks in Plettenbergbaai naby Hobiestrand en Sentraalstrand, asook verskeie winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers en badkamers is bo geleë. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n bad met 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis, eet- en leefarea en gastetoilet is onder. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Beperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n patio met buite-eetmeubels en 'n weber-braaifasiliteit. Motorhuisparkeerplek word voorsien.

Die Van Pletten-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste se gebruik, en is veilig met afstandbeheerde hekke.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Plettenberg Street, 4 Van Pletten, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Van Pletten het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Plettenberg Street, 4 Van Pletten, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA368b47e2593ab44dbac9996802e6746f40d2872cde3dd4d1b9cfca93db18bffcdaba8721c29ec6fae3892a206d406dd9cb1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 8 Plettenberg Street 4 Van Pletten 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.05715666064 23.373008483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang