Successfully reported

4Winde

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jordan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik en gemaklik. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
Was nog lekkerder om julle te kon ontmoet. Hoop om julle weer gou te sien. Groete.

Andrew G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker naweek gehad in 'n rustige atmosfeer. Baie goeie ontvangs van gasvrou. Baie netjiese en moderne eenheid. Stil en rustige naweek gehad. Blyplek is ook goed geleë. Sal dit met graagte aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
Baie dankie! Hoop om weer te sien.

Mnr Charles D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Dit baie geiet daar en sal weer 'n volgende keer die plek bespreek. Ons het dit baaie geniet daar en ons was goed ontvang die woonstel was netjies en skoon ons sal definitief weer bespreek vir 'n langer wegbreekvakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
Awesome gaste maak alles lekkerder. Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Vandio F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Gaan beslis weer kom. Baie mooi plek. Sentraal geleë. Veilig. Ontvangs was baie goed en het tuis gevoel. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
Baie dankie, mense soos julle maak vriendelik wees maklik! Groetnis

Roland D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustig en lekker. Vriendelike ontvangs. Baie netjiese, goed toegeruste plekkie. Beslis een van die vinnigste wifi konneksies wat ek al ondervind het. Naby winkels, restaurante, strand, kuierplekke en vele ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Roland. Dit word opreg waardeer. Groetnis.

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

A perfect location for our stay, within in walking distance to Restaurants, shops and the Beach/Lagoon. We are familar with Langebaan, visited often over the years with friends. The bonus of 4Winde is Myburgh Park area, was not having the inconvenience of the road works. Annette was also very helpful and efficient. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
Thank you for the kind review, Anne. Glad you had a lovely visit.

Gerald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Alles die moeite en koste werd. Baie geniet omdat alles binne loopafstand is, sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
Baie, baie dankie vir die mooi woorde Gerald. Mag ons julle gou weer sien.

Alexandra M
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Wonderful place, wonderful host! Great location, central, clean and has everything you need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
O wow! Thank you for the kind review Alexandra.

Jason P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker en rustig. Sentraal en stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
Jason, baie dankie! Hoop om julle weer binnekort te sien.

Lizelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustig en netjies. Goed toegerus. Goed geleë, naby winkels en restaurante en strand. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
4Winde
Baie dankie Lizelle. Ek lees tans aan "Silver", geniet die stories ongelooflik baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 196

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c04abdefc69e6a16ef90008585c55f4eaa516f46adc0f0a3478366acfb2bcc317c693742d80a8d3b3333891e06e4492d300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 Breë Street Madriko 26 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.091555031572 18.03350776434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang