Successfully reported

40 on Aspen

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elzerie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. We had a wonderful overnight stay at 40 on Aspen. From the start, our host Matty was polite, friendly, and very efficient. We requested an early check-in, and she kept us updated and ensured everything was ready — which we really appreciated. We stayed in Studio 4, and it was in immaculate condition — even better than we expected! Everything was spotless, beautifully prepared, and truly comfortable. I would highly recommend Matty’s studios to anyone looking for a relaxing and well-managed stay, and we will definitely return on our next visit. Thank you, Matty, and thank you to the website, for a wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
40 on Aspen
Baie dankie - julle is sulke wonderlike gaste en dit was ‘n voorreg om julle te huisves!

Tinus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Matty, jou plekkie is 'n ware juweel. Ek het my nag daar terdee geniet. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
40 on Aspen
Baie dankie! Jy is 'n vyfster-gas!

Chrisna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies en pragtig. Pragtige netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige plek en baie gerieflik. 40 on Aspen is pragtig, upclass en rustig. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmain B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Luxurious. Beautiful luxurious place! Love the garden and interior.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

N/A. Ek het vreeslik lekker gebly! Unit 2 was perfek vir my. 'n Baie netjiese unit. Dit is ook privaat. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
40 on Aspen
Baie dankie! Jy was ‘n wonderlike gas!

Daan K
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie lekker. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
40 on Aspen
Baie dankie - julle is voortreflike gaste!

Annalie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Die naweek was bo verwagting. Lieflike en skoon kamer en tuin. Baie goed toegerus. Ek bly graag weer by 40 on Aspen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great place. Was my tweede keer by 40 on Aspen en hulle sal my definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spykstra K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike oornagplekkie. Ons het heerlik gebly. Baie ruim en gerieflik. Pragtige groot badkamer. Kamer was ook ruim en gerieflik. Van WiFi, Netflix, warmkomberse op bed, heerlike koffiegerief met yskas. Mens kan nie vir meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
40 on Aspen
Baie dankie vir die positiewe terugvoer - dit word opreg waardeer. Julle was voortreflike gaste!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Aspen Crescent, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c876cd9ec7c65bc31f81b1a170c7536e42d48c42659b429320747271aeaeb4dd473bcb5b6444aef64624dc8ac4e06dd1fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 40 Aspen Crescent Zwartkop x4 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.863381511669 28.179961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang