Successfully reported
+15

40 Portobelo

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Boulevard West, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

40 Portobelo is 'n ruim selfsorgwoonstel wat tot 6 mense kan akkommodeer in 'n kompleks wat naby Diaz-strand en die Diaz-waterpark in Die Voorbaai geleë is.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan, wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier. Onbeperkte Wi-Fi word daagliks verskaf. Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n gasbraai wat oor die swembad uitkyk.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en kan via 'n hysbak bereik word. Veilige motorhuisparkeerplek word voorsien. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik.

Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge, insluitend bergfietsry, 4x4-roetes, en besienswaardighede soos die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Garden Route Casino en die Cape St Blaise-vuurtoring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Phathiswa M
Saam met vriende
5.0
Excellent. Very nice and I enjoyed myself. I am loving it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Olivia J
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyed it. Very beautiful and nice, we enjoyed ourselves.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Deidre P
Gesin met klein kinders
5.0
Family thoroughly enjoyed their stay. Safe and secure. Our stay was very enjoyable. The apartment was so comfy and had everything we ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Cornelia C
Saam met vriende
5.0
Baie sentraal en rustig. Baie lekker ruim woonstel in veilige kompleks.
Mei 2024
Sonja S
Saam met vriende
4.8
Ons het baie lekker gekuier. Die woonstelle is baie mooi en die ligging is goed. Loopafstand na die strand.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 18 Beach Boulevard West, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 40 Portobelo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Boulevard West, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e10012f3535b166cd486056c0e13b9f0c373f9dc41e741b4905dc2058c44c9212f159fe14f714be328379bd176fc770b0b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 18 Beach Boulevard West Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160404899035 22.107205272878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang