40 Ridge Drive | Kingswood Estate
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Ridge Drive, Kingswood Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
40 Ridge Drive | Kingswood Estate is 'n luukse huis in Kingswood Gholflandgoed in George, 'n stad langs die skilderagtige Tuinroete. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die gastebadkamer is ook ingerig met beide 'n bad en 'n stort. Daar is 'n derde badkamer met slegs 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel met stoele, 'n kaggel en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir gaste se gerief.
Gaste kan buite eet op die oordekte patio of 'n verfrissende swem in die swembad neem. Braaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 40 Ridge Drive, Kingswood Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 40 Ridge Drive | Kingswood Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Ridge Drive, Kingswood Estate, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang