40 Six Avenue - Top floor
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 6th Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
40 Sixth Avenue - Boonste verdieping is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Shelley Point in St Helenabaai, 'n skilderagtige dorpie aan die pragtige Weskus. Geleë op 'n gholflandgoed aan die strand, bied hierdie eiendom gaste maklike toegang tot ongerepte sandstrande en opwindende aktiwiteite.
Hierdie woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en is op die eerste verdieping van die eienaar se huis geleë, met 'n aparte ingang. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n gastetoilet sowel as 'n badkamer met 'n bad en stort. Gaste word voorsien van badhanddoeke.
Die kombuis is toegerus met 'n vrieskas, yskas, mikrogolfoond, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, broodrooster en ketel. Alhoewel die woonstel geen leefarea het nie, is 'n knus sitarea in elke slaapkamer beskikbaar. 'n TV is beskikbaar in die tweede slaapkamer. Gratis WiFi word voorsien, terwyl parkeerplek vir 'n enkele voertuig voorsien word. 'n Ingeboude braai-area en 'n bankie is in die tuin beskikbaar vir gaste se gebruik.
Vir gholf-entoesiaste bied die landgoed 'n uitstekende 9-putjie gholfbaan, en vir natuurliefhebbers bied die omliggende gebied geleenthede vir voëlkyk, stap, watersport en om as basis te gebruik om die magiese ervaring van die Kaapse veldblomme gedurende die blomseisoen te verken. St Helenabaai is ook bekend vir sy diverse seelewe, wat dit 'n wonderlike plek maak vir walvis- en dolfynkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gert Stephanus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 40 6th Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink 40 Six Avenue - Top floor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 6th Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang