Successfully reported
+26

401 Terra Mare

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Drive 69, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 758 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

401 Terra Mare is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die hartjie van Umhlanga. Hierdie stylvolle en gerieflike woonstel bied 'n ontspanne toevlugsoord net 'n entjie se stap van die strand af, wat dit 'n ideale keuse maak vir vakansiegangers wat op soek is na 'n kuswegbreek. Die woonstel is goed geleë vir maklike toegang tot plaaslike restaurante, winkels en ander besienswaardighede, sodat gaste die lewendige atmosfeer van Umhlanga kan geniet terwyl hulle in 'n rustige en gerieflike omgewing bly.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik ook oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit vloei na die eetarea en verder in die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid maak oop op 'n balkon met sitplek buite, 'n gasbraai en 'n privaat jacuzzi wat lieflike see-uitsigte bied. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

UMHLANGA Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lagoon Drive 69, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 758
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 758
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 758
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Drive 69, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa733e5090bbfdaa9cb2f16fc36fa64eef9a93e0f3f1ff014cff815841fcd7a2afe115e202c12547a3dd0515c04ebf9f8bcbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 758 per nag, vir 6 mense Lagoon Drive 69 uMhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.7174621 31.0910712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang