Successfully reported
+12

402 Les Mouettes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

402 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die vierde verdieping in die kusdorpie Ballito.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n en suite-slaapkamer en 2 badkamers is. Die en suite-hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Elke kamer het plafonwaaiers geïnstalleer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en kookplaat, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei na die leefarea met 'n gemaklike rusbank en 2 enkelsitplekstoele voor 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n gemeubileerde balkon met skouspelagtige uitsigte oor die see.

Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en veilige parkeerplek. Gaste geniet ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 95

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 402 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a8256a23165aba95a4330565ef31918c09a056043476ffbce46bb1934755f7dcaaee851311fb5e4963749132da1abd9a65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 96B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.534360766932 31.222206917505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang