Successfully reported
+33

Harbour Lights

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Drive, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Harbour Lights is in Port Owen, Veldrif, geleë en bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die hawe. Die eenheid is naby talle dekadente restaurante, winkels, besienswaardighede en doendinge asook die wit sandstrande van die Weskus.

Die dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort oor 'n bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg, insluitend 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en skottelgoedwasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV met DStv, YouTube en Neflix. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en pragtige uitsigte oor die hawe. Daar is 'n sonkamer met ingeboude braaigeriewe waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei, ongeag die weer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danny H
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and well equipped apartment. Had a lovely stay, will go there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Handre V
Saam met lewensmaat
5.0
Poskaart oomblik. Sal definitief weer kom. Die eenheid is ten volle toegerus en het alle verwagte oortref. Die kuier was heerlik, net te kort. Prentji...
Sien meer
Apr 2025
Terrance Z
Saam met vriende
5.0
Great ligging, goeie vriendelike diens en net lekker kuier plek. Baie goeie diens en die plek was pragtig skoon en almal het die kuier geniet.
Jan 2025
Lezanne B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige, rustige plek. Ons het 'n fantastiese tyd gehad en die kompleks is veilig.
Jan 2025
Charlene J
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing views, enjoyed the tranquility and peacefulness. Exceptional views. So peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 180

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Port Owen Drive, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour Lights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Drive, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e611452df43703105fb6d13474a467b54cdb8bec6b426a31b0f60f607450d98338e1d8155cfb2e85952e23a8ffbf6d841c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 95 5 1 5 Port Owen Drive 403 Harbour Lights 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.7865344 18.1494204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang