403 Oyster Schelles
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2b Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
403 Oyster Schelles is op die vierde verdieping van die Oyster Schelles-woonstelle, wat 'n uitsig bied oor die Oyster Box-hotel en binne 80 m van die strande en promenade van Umhlanga Rocks af is.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is modern en met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, en die eetarea het plek vir 6 gaste.
Die oopplan-leefarea en -eetarea het skuifdeure wat na 'n stoep met 'n see-uitsig lei. Gaste kan hul oggendkoffie of skemerkelkies hier geniet.
Die Oyster Schelles-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by albei swembaddens.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 202
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2b Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2b Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang