403 The Boulders
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 84 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
403 The Boulders is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Ballito, 'n entjie vanaf Compensation Beach en Granny Pool Beach, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of vriende wat naby die kus wil wees.
Dié eenheid op die vierde verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n bad toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met sitplek buite wat see-uitsigte bied. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 95
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 84 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 403 The Boulders het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 84 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang