Successfully reported
+20

Zainab @ The Duke

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zainab @ The Duke is in die hartjie van Kaapstad geleë en is ideaal vir beide 'n kort wegbreek en 'n langer verblyftydperk. Hierdie sjiek woonstel bied die perfekte mengsel van gerief en gemak, wat dit 'n topkeuse vir besoekers wat die stad wil verken, maak.

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, yskas, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en 'n Nespresso-koffiemasjien met kapsules toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Verder is daar 'n toonbank met stoeltjies, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, venstersitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stay Amazing Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 48

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf02bcbd2b582878d709a4f3d42d40054c9b0728e3732f43954fbd551dc15e85831fac0be002a60df32143009d24fe6d3898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 5 Heerengracht Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.919178210823 18.425424098969
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang