Successfully reported
+16

407 Main Road - K5

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 407 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

407 Main Road - K5 is 'n selfsorgvakansiehuis vir 6 mense geleë in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens.

Die ruim, oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en die opwaskamer is toegerus met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet, of ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is en na die sonnige patio oopmaak.

Die patio kyk uit oor die omheinde tuin met 'n plonspoel en braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Hermanus bied 'n verskeidenheid doendinge soos kajak, staan-roeiplankry, swem, visvang, perdrytoere, gholfspeel, asook walviskyk tussen Julie tot Oktober. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoedere en wingerde besoek of die Fernkloof Natuurreservaat verken vir stap, voetslaan en fietsry.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 407 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 407 Main Road - K5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 407 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9a3d395347f34eaa1a30711a99267a416130f61b865b7d49ab7a962bcb429faa046ab95a44dce515e937579accd63baffc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 407 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406329 19.2680909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang