41 Ridge Self-catering Cottages
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Ridge Street, Geln Austin AH extension 3, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
41 Ridge Self-catering Cottages is in Glen Austin uitbreiding 3 in Midrand geleë en bied gerieflike verblyf in volledig gemeubileerde selfsorgkothuise met hul eie privaat ingang.
Verblyf word in 3 kothuise gebied. Elke kothuis beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en broodrooster. Boonop het gaste toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi, en veilige parkeerplek, asook 'n lieflike tuin waar mens kan ontspan.
Die eienaars woon in die hoofhuis op die perseel met hul 2 volwasse kinders, asook 3 honde en 'n kat. Daar is ook 'n perd en 'n paar hoenders op die perseel wat bydra tot die plattelandse atmosfeer.
Die sentrale ligging bied toegang tot hoofweë wat na Pretoria en Johannesburg lei; die eiendom is 'n paar minute vanaf die Allandale-afrit vanaf die M1. Die Gautrein Midrand-stasie is 4 km ver en Grand Central Lughawe is 6 km ver. Gerieflik is daar 'n Gautrein-bushalte en 'n taxistaanplek binne stapafstand vanaf die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 41 Ridge Street, Geln Austin AH extension 3, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink 41 Ridge Self-catering Cottages het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Ridge Street, Geln Austin AH extension 3, Midrand, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang