Successfully reported

414 Rose Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Regan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Comfort, location and great kitchen. Really comfortable with a great kitchen for cooking meals for the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneé M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gerieflik, goeie ligging en ontspannend. Hierdie is regtig 'n baie lekker plekkie om in tuis te gaan. Die eenheid beskik oor 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser wat nogals 'n hoogtepunt is. Verder is die eenheid ook altyd skoon en netjies en voldoen aan al ons ander vereistes. Hierdie was ons tweede keer wat ons hierdie eenheid besoek het en sal definitief weer van hierdie eenheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit was ideaal vir ons gesin. Goed geleë, ten volle toegerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gerieflik en naby die dorp. Ons het baie lekker gekuier by Rose Cottage. Die huis het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties, sal beslis weer hier tuisgaan! Ons het 'n heerlike tyd in hierdie smaakvol versierde huis gehad. Daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Die ligging was baie goed en loopafstand van die winkels af. Die uitsig is fantasties met 'n berg aansig vanaf die stoep. Ons het selfs een oggend wakker geword met 'n warm lugballon voor die huis! Die eienares het uit haar pad gegaan om iets wat agtergelaat is veilig by ons terug te besorg. Ek sal beslis die eenheid vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Leon V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ongelooflike huis in 'n pragtige dorp. Was fantasties en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Neat, covers all bases. All amenities provided. Additionally: coffee sachets and cookies by the kettle - a welcome surprise. Highly recommended, especially for families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie netjiese en skoon eiendom. Goed toegerus! Heerlike huis! Baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlik gebly en gekuier. Pragtige verblyf. Prentjie mooi huis en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dis die tweede keer dat ons hier bespreek het. Sal beslis weer daar bly. Ongelooflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 761

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 414 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc35c89572b1e1307e3bfa048d8621887406edcf6f966658965d339802481e91c1a78b0fcbf39261d46d0196d00bf1582e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 57 5 1 5 414 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5134987 28.4232093
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang