Successfully reported
+17

418 WEX1

Hotel
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die ikoniese WEX 1-gebou, bied 418 WEX1 Stay sjiek verblyf in Woodstock.

Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke lei vanaf die kombuis, langs die sitkamer wat 'n gemaklike rusbank en 'n TV het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike gimnasium en die dakswembad met genoeg sitplek om te ontspan en af te skakel. Vir diegene wat wil verken, is die V&A Waterfront 3.5 km weg, terwyl Three Anchor Bay Beach 5.5 km weg is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Gimnasium
Swembad
Mooi uitsig
TV
Werkspasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA255c37a0a874bf8c92fd55788fad0c81620c17541a8d2e4a32e1921ddd2a1923b9d2d22019b2d7540105dac3b98237dfe0a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 85 Albert Road Cape Town 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.926174139293 18.445742487908
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang