Successfully reported

4201 on Lion

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Michelle R
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Rus en vrede met die natuur om jou. Dit was heerlik en regtig waarde vir jou geld. Ons doel was om te rus. En dit was bereik. Dit was werklik baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greg
4201 on Lion
Dankie Michelle. Julle was awesome gaste. Ek waardeer hoe mooi skoon die huis gelos was en julle vriendelikheid.

Chrisane D
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Peaceful and relaxing. Despite the building going on next door to 4201 on Lion, our family still enjoyed the peace and quiet. The house has everything you need for a break, but close enough to restaurants and shops that it doesn't feel like a chore to go out. The host was extremely helpful and friendly. Deposit was returned immediately. Overall, lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Ons sal beslis weer hier bly. Ons het oor die algemeen ’n aangename en gemaklike verblyf gehad. Die akkommodasie was skoon en het ’n rustige atmosfeer gebied. Die enigste klein ongerief was ’n bietjie probleme met die alarm en sleutels, wat ’n rukkie geneem het om uit te sorteer. Die res van die ervaring het dit egter ruimskoon opgemaak, en ons het die gasvryheid waardeer. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Judy H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Lekker rustig. Heerlik geslaap. Plekkie baie netjies. Plekkie was heerlik, toegerus met als wat nodig is. Skoon. Baie dankie. sal beslis weer kom na 4201 on Lion.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nula P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Baie rustig. Kamers groot genoeg. Dit was 'n rustige naweek saam my seun en sy vrou en kiddies, kon nie in die poel afkoel nie nog bietjie koud. Almal het dit geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2022

Die huis het 'n paar lokale diere in die omgewing wat dit interessant gamaak het. Huis kort 'n bietjie aandag, maar word regverdig vir die dagfooi wat gevra word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4201 Leeu Road, Marloth Park, 1341, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79d7fe1d6439be677a6c80e89082a2cecf13df659ca37cc14fcf28d67099aadc637eedaf25dea85ea86877cfd8d02070724b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 4201 Leeu Road Marloth Park 1341 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -25.3543517 31.8035663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang