421 @ Menlyn Maine
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
- Vanaf R2 189 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
421 @ Menlyn Maine is in die Waterkloof Glen en is 'n moderne woonstel, perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 is beskiikbaar, terwyl die sitarea sitplek en 'n TV teen die muur bied. 'n Aangewese werkspasie word ook voorsien, en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan met skemerkelkies op die balkon ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en vir diegene wat gretig is om te verken, is Times Square Casino en Menlyn Maine stapafstand vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang