Successfully reported
+15

423 Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

423 Breakers bied bekoorlike selfsorgverblyf in Breakers Resort in Umhlanga, 'n kusdorpie van KwaZulu-Natal. Die eenheid is 'n privaat woning en eksklusief vir die Breakers-oord. Dié woonstel bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.

Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, verskeie restaurante en fietsryroetes binne maklike bereik. Die tuine bied die perfekte omgewing vir 'n piekniek, en gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 423 Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f74e35e5a5872d8818e0fb7254f9dd9453619cbc5fc7f87f8a751df5bfa4ce7cbbb218b35179d8728512028ee2991dc8214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714206249491 31.092196736107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang