Successfully reported
+8

43 Bushwillow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala Street, 43 Bushwillow Estate, Emalahlenini, 1035, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

43 Bushwillow is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in die stil Bushwillow Estate in Emalahlenini. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n klein groepie vriende of 'n gesin wat die area wil verken.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Bad en 'n stort is in die tweede badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-Slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike tuinruimte met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbeltoesluitmotorhuis. Die ligging van hierdie eiendom is tussen 2 en 4 km vanaf talle winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Nhlanhla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Impala Street, 43 Bushwillow Estate, Emalahlenini, 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink 43 Bushwillow het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala Street, 43 Bushwillow Estate, Emalahlenini, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40f9e2446ca23e2dd3c7056bdd0f114cdca9c23c32ca64c3bb35305b51c486ccf22dcd30dd339e7a64bb46677e40e32c32a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 Impala Street 43 Bushwillow Estate 1035 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.921230698873 29.241737145301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang