Successfully reported
+36

43 on Tafelberg

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Tafelberg Street, Bothasig, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R899 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

43 op Tafelberg is in Bothasig, Kaapstad, geleë en bied verblyf in 2 eenhede. Die eerste eenheid, Wayne's Flat, beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die tweede eenheid, Ricky's Flat, is vir 'n paartjie en 1 kind geskik en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en in die sitarea, direk aan die ander kant van die slaapkamermuur, is 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n volledige stel eetgerei en breekware toegerus is. 'n Lugbraaier is in Wayne's Flat beskikbaar.

Ander geriewe sluit 'n TV met onbeperkte kanale, gratis WiFi, sonkrag, 'n leefarea, 'n eetarea en 'n braai-area in. Gaste het ook toegang tot 'n stoep en 'n lieflike daktuin met sitplek direk bokant die woonstelle. Veilige parkeerplek agter 'n groot metaalhek is op die perseel beskikbaar en daar is sekuriteitsmaatreëls, soos elektriese heinings, sekuriteitskameras, diefwering en veiligheidshekke.

Daar is 'n mediese sentrum, dokterskantoor, apteek, baie winkels en 'n kliniek binne 'n radius van 4 km vanaf die woonstelle. Dit is ook net 16 km vanaf Kaapstad se middestad, V&A Waterfront en Tafelberg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lodewyk V
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelik, netjies en goed geleë. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Alles wat nodig is, is in die woonstel. Baie goed geleë, met winkelsentrum n...
Sien meer
Apr 2025
Devan M
Saam met vriende
5.0
Great service. In a safe area. Beautiful rooms and very spacious. It felt like a second home. The owners are wonderful people and are a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Sharon V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and unforgettable! Richard and Anne were fantastic hosts. You have to go there to experience the love. The accommodation was ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lucinda K
Gesin met tieners
5.0
I would definitely stay there again. Very safe and clean!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Patrick R
Gesin met tieners
5.0
Secure and peaceful environment! Much appreciation and many thanks to Richard. We had an awesome stay, and will definitely book again i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Tafelberg Street, Bothasig, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 43 on Tafelberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Tafelberg Street, Bothasig, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadef263052b074e8ce73ae8e7e10f3366e80db4e220f9f988c19f0535113148110fd54b8ee74f526323fcc385b9f1e2534a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 43 Tafelberg Street Bothasig 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8641679 18.53034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang