Successfully reported

44 on Ennis Guest Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Clive M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gerieflik en lekker! Gasheer baie baie tegemoetkomend en vriendelik. Verblyf en restaurant was ook baie aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie netjies, ruim en skoon. Alles wat jy nodig het, is in die kamer. Het baie lekker daar gebly en lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome kos en fantastiese mense en diens. Baie lekker gebly en hul kos is die beste. So lekker geëet daar. Ek sal hul vir enigeen aanbeveel. 'n Lekker huislike atmosfeer. Ek sal vir seker hul weer besoek indien ons in daardie rigting sou gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2025

Well located, cosy. Comfortable stay; attention to detail lacked. Only 1 sachet of coffee on the first day, only 1 towel on the second day. We were 2 guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.2
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Johan V
1 nag
5.0
Mei 2024

Gerieflik, netjies, baie gasvry. Nêrens op die bespreking word daar gemeld dat ontbyt nie ingesluit is nie. Dit was 'n teleurstelling. Vir kosteberekening en beplanning was dit onnodig. Hulle etes word apart gefaktureer. Die kos was besonders lekker, bietjie min, maar smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buco Nelspruit V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Uitstekend! Die verblyf was in top gehalte, alles was skoon en netjies. Die restaurant kos en diens was uitstekend. Beslis 'n plek wat ons gereeld sal sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Was net in en uit, maar 100% reg vir ons. Min plekke kan 3 volwassenes in een kamer hanteer - was lekker dat ek en 2 dogters in een groot kamer kon bly! Vir goeie prys!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Goeie kwaliteit tyd saam met gesin gehad en lekker in die restaurant gekuier. Goeie waarde vir geld, eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaam, die restaurant se kos is uit die boonste rakke. Kamers was netjies, geen probleme met die badkamer, water was warm, toilet het gewerk. Ek sal 44 on Ennis Guest Lodge vir seker weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

W.j. Du Buisson Z
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Prima plaas. Ja, wel lekker gebly. Goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

NIKKI Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Ennis Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5062a30380a9c948ee558b711fc7cefbdbd77f91857316992ea2e159562b194e49bcb575b0b17098540ac69de24d5c138cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 65 5 1 4 44 Ennis Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5148 29.98785
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang