44 on Mountain Drive
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 25 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 on Mountain Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
44 on Mountain Drive bied knus, selfsorgverblyf in die skilderagtige kusdorpie Hermanus.
Dié eiendom beskik oor 2 goed ingerigte eenhede wat elk ontwerp is om tot 2 gaste te akkommodeer. Albei eenhede bied 'n stylvolle slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefareas in elke eenheid sluit gemaklike sitplek, 'n TV vir vermaak en 'n volledig toegeruste kombuisie in. Vir diegene wat lief is om buite te eet, het elke eenheid sy eie braaigeriewe, en gaste is welkom om die gedeelde swembad te geniet. Wi-Fi word voorsien om gerieflike en gekoppelde verblyf te verseker.
44 on Mountain Drive is ideaal geleë, net 'n kort entjie se ry vanaf Hermanus se bekoorlike middedorp, plaaslike restaurante, winkels en bekende strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 44 on Mountain Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 on Mountain Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang