Successfully reported

4499 Desert Rose

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Fantastiese plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emfrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties, mooi en veilig. Baie gemaklike incheck en uitcheck, gasheer het kort-kort opgevolg of ons iets nodig het. Baie mooi blyplek met die beste geriewe (dankie vir my Ricoffee!). Voertuig was veilig geparkeer en het ons baie lekker gekuier, moes eintlik 2 aande geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Modern and neat, feels like home. We had a wonderful stay, the host was very friendly. Very modern and neat. Will definitely be using them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulindi D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Gerieflik en ten volle toegerus. Die akkommodasie is werklik aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Heerlik. Was heel aangenaam. Ons het nie besef die plek is op dieselfde perseel as die hoofhuis nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Niel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtige plekkie, goeie waarde vir geld. Baie netjies en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik verblyf. Ons het heerlik gebly by 4499 Desert Rose. Baie netjies en veilige blyplek. Ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was my verjaarsdag asook my bejaarde moeder se verjaardag. Ons het dit baie geniet. Die gasvrou was vriendelik en die diens was flink. Heerlike braaigeriewe beskikbaar. Sal die plekkie definitief aanbeveel. Goeie inligting in die lêer op die tafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graci B
1 nag
5.0
Aug 2023

Uitstekend. Sudine was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Check in was vinnig en pynloos gewees. Die fasiliteite is baie netjies, en die kombuis is goed toegerus. Die bed slaap vreeslik lekker en was skoon. Sal beslis weer in die toekoms trug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miguel
4499 Desert Rose
Hi Graci, Ons is vreeslik bly dat die tydjie hier by ons bevredigend was. Ons hoop om U gou weer by ons te sien!! Vriendelike Groete Die DesertRose Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Miguel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4499 Fuchsia Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ef04eee6d23adca82989ef7098c674fcf2b01ad1144f59d9c581a41b076c9cb103d88fe87627b60cf6660975b333e51727e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 4499 Fuchsia Street Ocean View Erongo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -22.643647357595 14.541058375347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang