45 on Churston
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 45 Churston Road, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
45 on Churston is in die stil en luukse woonbuurt Cowie Hill geleë. Dié oulike woonstel is ideaal vir paartjies en is net 3 km vanaf Paradise Valley en besienswaardighede. Dit bied gerief en rustigheid.
Dié selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, lessenaar en klerekas. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n toonbank met sitplek vir 2 toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n agterstoep met sit- en eetplek en 'n uitsig oor 'n welige tuin. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerhek voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jamie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 Churston Road, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 45 on Churston het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 45 Churston Road, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang