Successfully reported

4514 on Ixia

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Belinda D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Very clean and comfortable with everything you need. What a lovely stay. The hosts were so welcoming and it felt like home with all the comforts. Will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Fantasties! Die eienaars Sakkie en Riana is wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend verblyf. Baie netjies en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike verblyf in Betty's. Ons het absoluut heerlik gebly by 4514 on Ixia. Alles was gerieflik, skoon en netjies, en Riana was 'n puik gasheer. Ons sal vir seker terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmaré C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ek het gegaan om te rus en ontspan, die seelug te geniet en ek het! Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het. Wonderlike gashere. Ek sal beslis weer daarheen wil gaan binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Very friendly service. Nice hosts. Highly recommended. The hosts are very friendly and the cottage has a very homey feeling to it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Die weer het nie saamgespeel nie, maar andersins was dit 'n rustige verblyf. 4514 on Ixia is 'n lekker woonstel-ervaring in 'n gebied wat redelik afgeleë voel en bydra tot 'n ervaring van rustigheid. Die verblyf is om die draai van die pikkewynkolonie by Stony Point en gerieflik naby die restaurante en winkels van Pringlebaai tot Kleinmond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal beslis volgende keer langer bly. Baie lekker gebly, Tx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viljoen V
1 nag
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Ek het tuis gevoel. Die ligging is goed en die blyplek is baie netjies ingerig. Die eienaars is baie gasvry en gesels lekker. Dit was my eerste besoek aan Bettysbaai en ek sal vir seker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 4514 Ixia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e8a87e829bca0c8e3389621036b4e767582ba6f0edcf3510daf327f14ba25803ed8adb7aa368fee5d1644f6913317402af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 4514 Ixia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.3640114 18.8905899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang