Successfully reported

45D Anesta

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rolien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties! Alles is baie goed beplan! Lieflike plekkie. Baie vriendelike ontvangs. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Goeie basis vir werk in die Boland. Goeie waarde vir geld en baie lekker gebly. Ideaal vir besigheidsreise met vinnige internet en plek om by te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike verblyf in Anesta. Vriendelik ontvang deur Hanlie. Goed ingerigte akkommodasie met alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Gerieflik, netjies en skoon. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Ideaal vir besigheid. Aangename verblyf met goeie WiFi - was nodig om besigheid te doen. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlik geslaap in 'n pragtige plek en omgewing. Die plek is privaat, pynlik netjies en uitstekend toegerus. Ek sal beslis weer daar gaan uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker oornag. Pragtige plekkie. Eienaar baie vriendelik. Plek baie netjies en pragtig. Het alles gehad wat ons sou wou hê. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie mooi, gerieflik en skoon! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sentraal. Het baie welkom gevoel. Baie netjies, privaat, goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maro O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Very happy and would definitely recommend. We were very happy at 45D Anesta. Friendly host who respects your privacy and space. It was clean and close to where we needed to go. We had a very comfortable stay and would happily return as well as recommend friends, family and colleagues to stay there as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45D Anesta Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9912edbce6490f89f11febe3ea89032e70bece827cfcda9864a59659e4ed1eaca92d49a9910b002eee8cde0903f10e5d9fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 45D Anesta Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965378640864 18.861046285775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang