Successfully reported

46 Baleana Bay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Franco B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Dit was baie lekker. Uit my hart uit en ek glo stellig almal wat saam daar was, dit was uitstekend. Ons het dit terdee geniet. Ons het besluit dat ons weer soontoe sal gaan. Tyd was te kort, maar ons moes gaan. Ek beveel die plek vir enigeeen aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anni-mari E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies, absoluut beautiful! See uitsig. Julle is tops! Ons sal beslis elke jaar na jul plekkie toe gaan! Baie baie dankie vir julle gasvryheid en kommunikasie en al die ekstra reelings xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alicia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 6200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe74a382c6e4b9e44444528e521646bef77169590c47b7f4c2c3469cde9343b2199939b809692a5208fb0fc79c436beb6748d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 19 Dirkie Uys Street Gansbaai 6200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.5855422933 19.350826839287
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang