46 on Allcock
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jun 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Allcock street, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
-
Vanaf
R1 398R1 259 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
46 on Allcock bied gemaklike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Colbyn, 'n stil voorstad in Pretoria. Die eenheid is gerieflik geleë naby Loftus Versfeld-stadion, winkelsentrums, 'n verskeidenheid restaurante en hospitale. Die Colbyn-area word tans nie deur beurtkrag geraak nie.
Verblyf word aangebied in 'n pragtig gemeubileerde gastekamer en 'n woonstel, elk met 'n privaat badkamer. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond en mikrogolfoond, terwyl die luukse kamer 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe bied.
Elke eenheid het 'n privaat ingang, en gaste deel toegang tot die buitebraai-area en swembad. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 46 Allcock street, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink 46 on Allcock het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Allcock street, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang