Successfully reported
+81

46 on Allcock

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jun 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Allcock street, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R1 398 R1 259 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

46 on Allcock bied gemaklike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Colbyn, 'n stil voorstad in Pretoria. Die eenheid is gerieflik geleë naby Loftus Versfeld-stadion, winkelsentrums, 'n verskeidenheid restaurante en hospitale. Die Colbyn-area word tans nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf word aangebied in 'n pragtig gemeubileerde gastekamer en 'n woonstel, elk met 'n privaat badkamer. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond en mikrogolfoond, terwyl die luukse kamer 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe bied.

Elke eenheid het 'n privaat ingang, en gaste deel toegang tot die buitebraai-area en swembad. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rowan N
Besigheidsreis
5.0
Excellent and convenient. Paul was a gracious host, ready to meet us even at 2am to open the room for us due to our flight delay. The r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Elmarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Baie aangename en vriendelike mense.
Feb 2024
Klaas V
Saam met lewensmaat
4.6
Stylvol, gerieflik en veilig. Ons het regtig lekker gebly. Die kamer was baie gerieflik en het 'n pragtige dekor. Binne stapafstand van lekker koffiew...
Sien meer
Feb 2024
Annette T
Besigheidsreis
4.4
Baie gerieflik, goed toegerus met alles wat nodig is, en pragtig versier. Lieflike blyplekkie met moderne afwerkings en alles wat nodig is vir 'n gema...
Sien meer
Jun 2025
Innocent S
4.0
Pleasant. I had a great stay, hosts were always eager to help and availed themselves to assist in any way and ensured that I knew they ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 46 Allcock street, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink 46 on Allcock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 398
R 1 398 R 1 259
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 398
R 1 398 R 1 259
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 398
R 1 398 R 1 259
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Allcock street, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6459539eebb32ba5acf79664f320a8bf5f954b3688319a4803948f9c692cbcbe900a5bf1ee52c6f1758736ec249584d22d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 398 nouVanaf R1 258 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 46 Allcock street Colbyn 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.741519842273 28.23903344418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang