Successfully reported

46 On Mira

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Baie netjies, skoon, gerieflik en baie vriendelike gasvrou. Ligging baie goed. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David I
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lovely will be back soon. Lovely location. Felt very welcome. Thinus and Stella were awesome people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
46 On Mira
Thank you for your kind review. Regards

Schalk B
1 nag
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Baie gasvry, netjiese plek met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse G
1 nag
5.0
Aug 2025

Slegs 1 nag geslaap, rustig, stil en goed toegeruste eenheid. Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar slaap. Kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia R
Lang verblyf
5.0
Jun 2025

Stella and Tinus are lovely people. It's amazing to see the sea and to hear it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties en ons gashere is eersteklas en so opreg. Estelle en Thinus is ongelooflike goeie mense. Uit hul pad uitgegaan om met alles te help. Die huisie is pragtig en skoon en die uitsig van die see is wonderlik. Ons het vreeslik lekker gekuier en gerus. Bespreek gerus en ons sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
46 On Mira
Baie dankie vir jou pragtige oorsig, Faan. Jy is verseker altyd welkom by ons. Dankie dat jy my plekkie so netjies gelaat het. Groete, Stella

Suene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Idillies. Wow! Wat 'n stukkie paradys is 46 on Mira nie. Ons het so lekker gebly. Alles was so mooi en skoon en die uitsig op die see is ongelooflik! Baie dankie aan Tannie Stella, sy is regtig 'n superhost.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
46 On Mira
Baie dankie vir die mooi oorsig, Suene. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom hoor.

Amelia R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Hoe gehalte verblyf teen baie goeie prys. Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Baie dankie vir julle gasvryheid en die heerlike kuier en koffie. Julle is ware hartsmense. Die eenheid is regtig pragtig ingerig en toegerus en silwer skoon. Ek het baie lekker gekuier en gerus. Dankie vir jou inloer boodskappies en die warm verwelkoming. Ek sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
46 On Mira
Baie dankie vir jou pragtige oorsig, Amelia. Jy was 'n ster gas en jy is altyd welkom by ons klein paradys. Groete Stella

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46E Mira Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3232463b7fab14046dd643dec86f0060d1ff02cd74e9ce30d6ee7ff675ed435eaea20602b9474f7ab3d7210c2fc7e5dfc74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 46E Mira Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1945665 22.0321786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang